Ingekapsuleerde, hoë gehalte kolostrum poeier. Laktase, 'n ensiem wat ook natuurlik by mense voorkom, wat laktose afbreuk, is bygevoeg sodat vrouens wat laktose intolerant dit ook kan gebruik.
Immuniteit word bevorder met die uiterse hoë Immunoglobulien waarde in ImmunoVrou.
ImmunoVrou is ook hoog in aminosure, wat die boustene is van proteïn.
ImmunoVrou - Kolostrum 60 kapsules
R195,00Price