top of page

Vir aanwending as gesig en lyfroom. Versag die vel, herstel beskadigde kollageen, ruim vrye radikale op wat verplooiïng, vlekke en velskade veroorsaak. Herstel skade en verplooiïng om die oë en mondhoeke. 'n Skoonheidsroom, ongeëwenaard.

Handgemaakte Lyfroom

SKU: KVLR0175
R95,00Price
R95,00 per 175 Grams
Quantity
  • Bestanddele: Lanolien, Vitamien E, Bioflavonoïedes, Pro-anthosianidien, Water, Kremetartolie, Reukmiddel

  • Sien koerier inligting en versendingskoste as u uitteken, voor u betaal

Beauty
Health
Natural
Health Products
Skin care

Karoovrou

+27 76 016 8293

  • Instagram
  • Facebook

Sluit aan by ons nuusbrief

Dankie dat u aangesluit het!

©2022 by Karoovrou

bottom of page